top of page

Kickstart 2023
Hoe om die allerbeste van God te ontvang
Datum: 17 - 19 Februarie 2023











VERBLYF
Suites met 2 beddens elk en eie badkamer/stort.
Ook luukser suites.
Vanaf R250 – R350 pp vir die HELE naweek
OF
Jy kan die in jou eie bed slaap en net dag kom saam kuier.
(Vir die verblyf moet jy by die kerkkantoor bespreek
011 – 7681391
vanaf 9:00 – 13:00)
KOSTES
R100 per volwasse vir die HELE naweek
R50 per kind onder 12 jaar vir die HELE naweek
bottom of page