Die digitale Kommissie sien om na alle tegnologie in die kerkkompleks (kontore, hoof ouditorium, saal, klaskamers, konsistorie, moederskamer, jeuglokaal.
Media sluit in: klanktoerusting, projektors, kameras, rekenaars, sagteware en hardeware, apps, webwerf.