Geestelike & pastorale versorging (nuut) Geloofsgroei sien tydelik om na die bediening
Om mense pastoraal te ondersteun en geestelik te begelei, deur persoonlike kontak of deur beskikbare tegnologie – om mekaar te inspireer tot ‘n lewende verhouding met God.