Die DVK sien om na alle sake wat die personeel van die GR raak. Die DVK adviseer die GR oor die toepaslike Arbeidswetgewing, bepalings van die Kerkorde en algemene personeelbestuurpraktyke.
Gerhard van Rooyen
064 516 2397
Helene de Villiers
Helene de Jager
Gerhard Kotze
Adv Linda Nortje